Area

Centurion Hospice
Lewensgehalte vir mense wat deur lewensbeperkende siektes geraak word.
Ons missie is om holistiese palliatiewe sorg te bied om waardigheid in die dood en ondersteuning in ontvalling te verseker.
https://centurionhospice.com/about/

Feed a child
Feed a Child maak ’n verskil. Ons visie is om armoede op ’n volhoubare wyse uit te roei en om God se hoop na die nasies uit te dra.
https://feedachild.co.za/contact-us/

Ons Winkel
Ons Winkels is die skenkingswinkels van Solidariteit Helpende Hand. Daar is bykans 120 winkels landwyd, waar lede van die publiek skenkings van tweedehandse goedere soos meubels, kombuisware, linne en klere kan maak. Die winkels ontvang die skenkings en verkoop goeie gehalte- items teen bekostigbare pryse aan die publiek.
https://helpendehand.co.za/directory-ons_winkel/listing/centurion-wes/
