Praktiese oorlewingsgids vir gesinne
Praktiese oorlewingsgids vir gesinne Hierdie bekendstelling is spesiaal vir maatskaplike werkers, skoolhoofde, terapeute, beraders en elke persoon wat doelgerig ’n verskil in gesinne en gemeenskappe maak. Kom ontdek ’n praktiese hulpmiddel wat hoop bring, gesprekke oopmaak en gesinne toerus om met wysheid, moed en veerkragtigheid deur uitdagings te werk. Datum: 22 Mei 2026Tyd: 11:30 vir…
