Centurion Maatskaplike Forum hou derde byeenkoms van die jaar
Die Centurion Maatskaplike Forum het op 21 Augustus hul derde byeenkoms vir die jaar by die Centurion-hotel gehou. Tydens die byeenkoms het adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid beklemtoon dat maatskaplike werkers nie in tegniese detail vasgevang moet word nie, maar dat hulle die groter prentjie altyd in gedagte moet hou. Hy het…