G20-leiers moet kinderbeskerming en die stryd teen geslagsgebaseerde geweld prioritiseer – Centurion Maatskaplike Forum
Soos die G20-beraad naderkom, doen die Centurion Maatskaplike Forum – ’n sub-forum van die Centurion Gemeenskapsforum – ’n beroep op G20-lidlande om hul diplomatieke betrokkenheid by die Suid-Afrikaanse regering te gebruik, beide tydens die beraad en in voortgesette bilaterale besprekings, om beslissende optrede teen geslagsgebaseerde geweld aan te spoor en beskerming vir kinders, jeug en…
